Outomaties aflewering terugvoer met ingeslote CSI bewerkinge.

CSI (kort vir Kliënt Tevredenheid Indeks) is 'n Indeks wat bereken hoe tevrede jou kliënte werklik is met jou diens. Ons sagteware werk vir twee tipes maatskappye, die wat fisiese produkte versend, of die wat virtuele dienste voorsien. Ons metode werk met alle bestel sisteme en alle kantoor programme. Die implementasie hiervan is so eenvoudig dat tot 'n beginner dit sal kan bewerkstellig. So terloops, hierdie diens is gratis indien jy oor 'n Examinare Opname Toepassing rekening beskik.

Probeer dit gratis

Stap 1.

Jou kliënt voer sy/haar bestelling in, en word onmiddellik na jou dankie sê blad gestuur. Hier vanaf registreer ons sisteem outomaties die bestelling en kliënt inligting om sodoende e-pos uitnodigings of die CSI vraelys uit te stuur.

Stap 2.

Wanneer jy 'n produk of diens uitstuur, kry ons sisteem outomaties 'n kennisgewing dat jy die bestelling versend het.

Stap 3.

Ons sisteem stuur die vraelys uit volgens jou verstellings. Indien 'n herinnering gestel is, en jou vraelys onbeantwoord bly na 'n gestelde periode, sal die sisteem 'n herinnering aan jou kliënt stuur. Wanneer jy terugvoer ontvang, kan jy die uitslae in regte tyd volg.

Is dit die Tyd vir volkome Aflewering Beheer?

info@deliverycontrolsurvey.com

Outomatiese Kliënte Tevredenheid Opnames vir al jou bestellings.

Ons program nooi jou kliënte uit om opinies te lewer oor die goedere van maatskappy wat fisiese produkte en dienste verkoop. Kliënte data is maklik oorgedra vanaf jou sisteem sonder die nut vir morsige integrasies wat ure kan neem. Tegniese ondersteuning vorm ook deel van ons diens.

Jy kan 'n eenvoudige verstelling maak vir hoe lank jy wil hê die sisteem moet wag voordat daar 'n geoutomatiseerde kliënte opname na jou kliënt gestuur word. Jy kan ook die outomatiese herinnering stel vir wanneer jou kliënt nie binne 'n paar dae op jou opname gereageer het nie.

Lees die uitslae in regte tyd en bou kragtige verslae!

Met ons program kan jy die uitslae van jou geoutomatiseerde kliënte opname analiseer in regte tyd en hierdie uitslae maklik aflaai. Natuurlik kan jy ook al hierdie uitslae in jou gewone Examinare rekening analiseer indien jy meer gevorderde verslae wil bou.

Leveranskontroll kan ook verleng word vir spesiale verslae vir 'n klein konsultasie fooi vanaf 'n gemagtigde Examinare konsultant wat aan jou bystand sal bied om jou analise te verleng.

 

Aflewering Beheer is min of meer gratis met telefoon bystand.

Hierdie diens is heeltemal gratis, maar benodig die Examinare Opname Toepassing om te kan werk. Maar moenie bekommerd wees nie, Examinare is hier om jou te help. Jy sal die eerste week se gebruik heeltemal gratis ontvang en sal hierna weet of ons program aan jou behoeftes gaan voldoen. Kontak Examinare om bystand te ontvang om met hierdie diens te begin.

Die 1 week proeftydperk kom met geen verpligtinge gekoppel nie.

0
Freeish*
Hierdie diens is heeltemal gratis, maar benodig die Examinare Opname Toepassing om te kan werk. Maar moenie bekommerd wees nie, Examinare is hier om jou te help. Jy sal die eerste week se gebruik heeltemal gratis ontvang en sal hierna weet of ons program aan jou behoeftes gaan voldoen. Kontak Examinare om bystand te ontvang om met hierdie diens te begin.

Die 1 week proeftydperk kom met geen verpligtinge gekoppel nie.
POPULAR
100
Prys / maand
Professional Pack
  • 350 EURO (Opstelling fooi)
  • Minimum 3 maande kontrak
  • Kliënt tevredenheid vrae uniek ontwerp vir u besigheid.
  • Ons doen alle opstel en instellings namens jou.
  • Gratis bystand